Scan Me

Irene Louise van Wyk.

Sangeres, Mama, Besigheids Eienaar, ambassadeur & Makeup Artist In Training

Nuwe Enkelsnit!

'Waar Gaan Ons Dans Vanaand?' Nou Oorals Beskikbaar

KYK HIER !

Tekkies Brand LIVE by Afrikaans Is Groot Sunbet Arena

Meer Van My

Wie is Irene-Louise van Wyk???

Irene-Louise Van Wyk is ‘n sangeres met verskeie no.1-treffers, ‘n mamma, vrou en besigheidseienaar wat haar hele lewe al in Pretoria -Oos woon. Sy het ook al saam met van die land se grootste kunstenaars opgetree, getoer en gewerk.

Musiek vloei van kleins af deur haar are. Haar ma is die ontslape sangeres Irene van Wyk en haar pa is die bekende musiekpromotor Louis van Wyk.

Irene spog met ‘n paar treffers soos

  • "Tekkies Brand"
  • "My Volgende Fout saam Jay",
  • "Hou Jou Hande Van My Lyf af ft Early B",
  • "KuierLeier",
  • "Iziiit",
  • "Jy Speel 'n Game Met My",
  • "Sjampanje",
  • "Vergeet Van My",
  • "Stukkende Ruite"

Tekkies Brand was sedert 28 Augustus 2021 ‘n no. 1-verkoper op Apple en Itunes , 14 weke op die posisie gebly,n rekord ! Die musiekvideo het al meer as 2.4 miljoen kykbeurte gekry, en die #TekkiesBrand is al meer as 4 mijloen keer op TikTok gekyk.

Irene-Louise het ook twee splinternuwe treffers, een saam met Jay getiteld My Volgende Fout, wat reeds binne vyf dae na die 3de plek op Apple Music gespring het. Sy het ook nog ‘n lekker kuier&dans treffer getiteld KuierLeier, wat ook op alle digitale platforms beskikbaar is.Dit gaan verseker n groot treffer wees op en by alle forums. Haar splinter nuwe enkelsnit Maak ‘n Plan sal middel Maart beskikbaar wees. Die een gaan seker maak dat jy nie stil sit nie!

Irene spog ook met 1 Aitsa Toekkenning,k 4 Afrikaans is Groot Toekennings, 3 Goue status toekennings vir die musiek video van Hou Jou Hande van my Lyf af, die liedjie My Volgende Fout saam Jay en die musiek video vir Tekkies brand. En dan natuurlik Platiunum toekennings vir Tekkies brand wat al oor die 6 miljoen streams gehad het.

Irene-Louise is ook in 2018 vir twee Ghoema-toekennings benoem, naamlik publiek se gunsteling vroulike kunstenaar en beste popalbum deur 'n roulike kunstenaar.

Sy hou egter haar voete plat op die aarde en vertel dat die musiekbedryf haar geleer het om nederig te bly en dat jy die vrugte sal pluk as jy hard werk. Tekkies Brand en daarop volgende treffers is die bewys daarvan ...

Musiek

Albums

Videos

Musiek Videos

Gin

Black Crow Gin Collaboration - Moonstone

Irene-Louise Van Wyk in collaboration with Black Crow gin. We saw fit to match it to the precious Moonstone. The pearly iridescence it showcases is soft and milky with a touch of shimmer. Moonstone has a dominant Candy Floss flavour added to our 6 secret botanicals that form the base of this Gin and add to the milky and fluffiness of the stone texture and aesthetic. Since Moonstone is a balancing gem, this Gin is also well balanced and rounded in perfect taste, mouthfeel and lingering aftertaste. Moonstone receives its energy and magic directly from the moon, which is why it is considered a lucky and sacred crystal. Get yours today, click here


Pre-Loved

Irene se 'PRE LOVED ITEMS'

Shop al Irene se "pre-loved" items van skoene, handsakke, show klere en red carpet outfits hier. Vir Irene se pragtige klein dogtertjie Kelsey se “pre-loved” items shop hier.

* Alle items is nog in uitstekende toestand *


Contact

Contact Us


Loading
Your message has been sent. Thank you!